1
/
of
1
ISBN: 9780798176439 | Published: October 13, 2017 |
Helene de Kock Keur 2
Helene de Kock Keur 2
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Helene de Kock
Regular price
R 320
Regular price
Sale price
R 320
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Man van kaliber
Vrou van formaat
Mense van faam
Helene de Kock Keur 2 bevat drie liefdesverhale wat bymekaar aansluit.
In Man van kaliber ontdek Jessica Theron uiteindelik dat 'n mens se volmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Wie is die keiser wat Jessica se hart gaan wen?
In Vrou van formaat is Danika Roux terug uit Frankryk en sy is vies vir mans. Mooi het finaal vir haar 'n vloekwoord geword.
In Mense van faam word Debora Richter teen haar wil ingetrek by die Mynhard-familie. Theron het diepte en Kieron is te enigmaties om te peil.
Author Helene de Kock
Share
