Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176552 | Published: January 12, 2018 |

Gesant van die mispels Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659-1707)

Gesant van die mispels Gedigte by skilderye van Adriaen Coorte (ca. 1659-1707)

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 340
Regular price R 0 Sale price R 340
Out of print
VAT included.

Met dié bundel beeldgedigte stel Marlene van Niekerk op 'n oorspronklike en toeganklike manier die minder bekende Nederlandse skilder Adriaen Coorte (ca. 1659-1707) bekend. Sy lewer daarmee nogeens 'n bewys van die vernuwende aard van haar werk. Die bundel bevat 'n dosyn skilderye, in kleur afgedruk, telkens vergesel van 'n beeldgedig in Afrikaans met die Nederlandse vertaling daarvan op die volgende bladsy. Beskryf as “'n poëtiese kragtoer”.

View full details