Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176590 | Published: October 13, 2017 |

Saartjie Omnibus 6

Saartjie Omnibus 6

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Saartjie se dagboek
Saartjie se moleste
Saartjie se gevaar
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Daar kuier 'n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie. Saartjie het 'n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Saartjie en die Drie Muskiete se avonture meegevoer word.

Author Bettie Naudé

View full details