Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176620 | Published: October 13, 2017 | Paperback

Trompie Omnibus 6

Trompie Omnibus 6

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Trompie die waaghals
Trompie die rebel
Trompie die sakeman

In Trompie die waaghals wil die Bomsombende graag vir die kortvakansie see of plaas toe gaan. Ons held oortref homself met twee dapper dade deur 'n hulpelose meisietjie te red en met 'n bende smokkelaars af te reken.

In Trompie die rebel is die Boksombende se Grootkaptein jaloers wanneer Katrien 'n brief van 'n geheime bewonderaar in hulle klas kry. Trompie vind gou uit wie so beenaf op haar is en maak die lewe vir die kêrel moeilik. Hy hoor ook die kinders in die koshuis kry nie genoeg kos nie en reël 'n eetstaking.

In Trompie die sakeman bak Trompie 'n poets vir 'n onervare onderwyser en kry 'n ingewing vir 'n nuwe sakeonderneming. Maar wie sal vir hulle geld leen en by hulle koop? Trompie is egter vasbeslote. Niemand gaan hom van stryk bring as hy eers ordentlik op dreef is nie!

Author Topsy Smith

View full details