1
/
of
1
ISBN: 9780798176729 | Published: May 8, 2018 |
Grilgrypers 2: Web van die mummie
Grilgrypers 2: Web van die mummie
Author:De Wet Hugo
Author:Grilgrypers
Illustrator:Shan Fischer
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Pippa kry nog altyd nagmerries oor haar grootste vrees: spinnekoppe. Net voordat sy hulle plaas, Moordkuil, in die karoo verlaat om 'n nuwe skooljaar in 'n koshuis in die Paarl te begin, word die gemummifiseerde liggaam van 'n meisie in 'n bergskeur op die plaas ontdek. Is dit die liggaam van haar pa se vermiste suster? Tot Pippa se skok, is haar nuwe kamermaat gaande oor spinnekoppe. En hoekom voel dit asof die mummie haar skool toe gevolg het?
Share
