1
/
of
1
ISBN: 9780798176750 | Published: March 9, 2018 |
Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai
Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:De Wet Hugo
Author:Grilgrypers
Illustrator:Shân Fischer
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Nie lank nadat die dertienjarige Miek saam met sy ouers in Vreesbaai kom woon nie, begin vreemde dinge gebeur. Nie net is hierdie kusdorpie permanent toe onder digte mis nie, maar Miek word skielik gedurig gekonfronteer met sy grootste vrees: 'n monsteragtige, woedende hond. Gou lyk dit ook asof sy nuwe vriende by die skool elkeen 'n geheim met hulle saamdra. Kan dit wees dat al die kinders op Vreesbaai deur iets afgrysliks geterroriseer word?
Share
