1
/
of
1
ISBN: 9780798176811 | Published: May 7, 2018 |
Die legendariese Lua Verwey - Welkom by die wilde Verweys
Die legendariese Lua Verwey - Welkom by die wilde Verweys
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Dihanna Taute
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Lua is nie soos enige meisie wat jy ken nie. Sy sal eerder tyd op haar J-board spandeer as voor 'n spieël of die TV. Sy's ook allergies vir seuns. Wat vreemd is, want sy het drie boeties. En sy wil graag krieket speel, al sal sy die enigste meisie wees. Maar die krieketspan gaan see toe toer en sy kort beslis 'n vakansie weg van haar mal gesin af.
Author Dihanna Taute
Share
