Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176897 | Published: June 8, 2018 |

Laat die potte prut

Laat die potte prut

Author:Via
Regular price R 370
Regular price R 0 Sale price R 370
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die beste resepte van die gewilde potjiekosreeks op Via. Van eenvoudig tot deftig, goedkoop tot duur - maar altyd gesellig en watertand lekker. Resepte vir voor- en hoofgeregte, bykosse en selfs nageregte, alles op die vuur. Potjies soos geroomde mossels, volstruisnekkerrie, lamskenkel, waterblommetjiebredie en 'n uithaler sjokalade-toringkoek! Met 'n verskeidenheid brode, om die laaste lekseltjie sous op te skraap - dis mos nou lekker!

Author Piet Marais

Author Frik Oosthuizen

Author Via

View full details