Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798176996 | Published: February 16, 2018 | Paperback

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Van 1981 tot 2014 skryf Cilliers rubrieke vir Beeld, De Kat en Sa​​rie. Deur die jare het sy etlike bydraes vir verskillende bundels gemaak, maar Die ou vrou en die priester is haar eerste eie kortverhaalbundel. Verskeie klassieke temas word onder die loep geneem: dit wat in 'n huwelik ongesê bly tussen man en vrou, die verband tussen ma en dogter, die blindheid van 'n eerste liefde, en bowenal die uitdagings van oud word.
Baie leesbaar, met 'n diep menslikheid wat uit die stories straal.

View full details