1
/
of
1
ISBN: 9780798177023 | Published: April 16, 2018 | Paperback
Die rooikop en die redakteur en ander stories
Die rooikop en die redakteur en ander stories
Author:André P Brink
Regular price
R 260
Regular price
Sale price
R 260
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
In hierdie versamelbundel bring H&R vroeë verhale deur een van Afrikaans se belangrikste skrywers in een band byeen. Vóór die Sestiger-beweging en internasionale literêre aansien het André Brink sy loopbaan begin as skrywer van humoristiese stories en spannings- en liefdesverhale. Die vermaaklike stories in dié bundel het gedurende die 50's in die Die huisgenoot en Die brandwag verskyn. Brink se unieke humor word met 'n tikkie nostalgie vermeng - perfek vir 'n ouer én nuwe geslag lesers.
Author André P Brink
Share
