Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177085 | Published: April 12, 2018 | Paperback

PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 185
Regular price Sale price R 185
Out of print
VAT included.

Zoya presteer nie op skool soos haar tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op 'n selfie. Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy verheug oor die kans om tyd saam met die aantreklike Erwee te spandeer. Daar is wel 'n paar probleme: Erwee se jaloerse vriendin, Beula, 'n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .

Author Cecilia Steyn

View full details