Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177139 | Published: September 10, 2018 |

Landbou Boerekos

Landbou Boerekos

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 415
Regular price Sale price R 415
Out of print
VAT included.

Landbou Boerekos is 'n boek wat jou beste vriend in die kombuis gaan word. Dié boek is ingedeel volgens plaasprodukte en bevat 'n magdom resepte met appels, aartappels, bessies, dadels, droëbone, hoender, kool, druiwe, eiers, om maar 'n paar te noem, as hoofbestanddeel. Dit is volgeprop met tydlose Boerekosresepte en bevat meer as 200 resepte vir alles van Varkskenkelpastei en liplekker beesstert tot 'n verskeidenheid nageregte en gebak.

View full details