1
/
of
1
ISBN: 9780798177146 | Published: April 16, 2018 |
Liewe Heksie en die helikopter
Liewe Heksie en die helikopter
Author:Verna Vels
Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price
R 170
Regular price
R 0
Sale price
R 170
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Karel Kat kom kuier in Blommeland met sy nuwe helikopter. Almal kry 'n kans om saam te ry - selfs koning Rosekrans. Maar sal Liewe Heksie kan help wanneer Karel en die koning per ongeluk in groot moeilikheid beland?
Een van die gewildste Liewe Heksie-stories nou in prenteboekformaat vir 2- tot 4-jariges.
Author Verna Vels
Illustrator Vian Oelofsen
Share
