1
/
of
1
ISBN: 9780798177153 | Published: June 8, 2018 |
Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder
Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder
Author:Sonja Kaiblinger
Regular price
R 240
Regular price
R 0
Sale price
R 240
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Otto en Emily het 'n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry Griesel het ook probleme: iemand het 'n onwettige deurgang na Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy vriende is op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind.
Author Sonja Kaiblinger
Share
