Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177177 | Published: April 4, 2019 |

Jan, Piet, Koos en Jakob

Jan, Piet, Koos en Jakob

Regular price R 315
Regular price R 0 Sale price R 315
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Dié derde bundel van Marais ontgin opnuut bekende temas uit die digter se oeuvre: verbruikerskultuur, manlike identiteit, tuis/ontuis wees in SA, dikwels met 'n vlymskerp humorsin en 'n nog skerper visuele ingesteldheid. Die verse word saamgeryg in 'n eenheid wat neig na 'n naamlys, 'n portretuitstalling en selfs na 'n register van herinneringe. Met dié verse vestig Marais hom as een van die mees behendige beoefenaars van die hedendaagse digkuns.

Author Loftus Marais

View full details