1
/
of
1
ISBN: 9780798177245 | Published: September 12, 2018 | Paperback
Emma en die middernagman
Emma en die middernagman
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Marianna Brandt
Regular price
R 189
Regular price
R 0
Sale price
R 189
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Juffrou Beaulah Bonthuys, Kosterkloof se nuwe skoolhoof, lyk aanvanklik baie gaaf. Emma hou veral van die hoof se oulike ma-kat en haar kleintjies wat ook in die koshuis kom woon. Maar wie is die vreemde figuur in die swart mantel wat snags om middernag in die tuin verskyn? Daar is ook twee nuwe meisies in Emma se klas. Hulle is beeldskoon en boonop baie slim, en die seuns draai natuurlik om hulle. Gou begin dit lyk of die nuwelinge daarop uit is om moeilikheid te maak vir Emma en haar vriende.
Author Marianna Brandt
Share
