1
/
of
1
ISBN: 9780798177276 | Published: August 14, 2018 | Paperback
Haas Das se Nuuskas: Episode 5
Haas Das se Nuuskas: Episode 5
Author:Louise Smit
Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price
R 195
Regular price
R 0
Sale price
R 195
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
Author Louise Smit
Illustrator Vian Oelofsen
Share
