Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177283 | Published: December 19, 2018 | Paperback

Haas Das se Nuuskas: Episode 6

Haas Das se Nuuskas: Episode 6

Illustrator:Vian Oelofsen
Regular price R 195
Regular price R 0 Sale price R 195
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Author Louise Smit

Illustrator Vian Oelofsen

View full details