1
/
of
1
ISBN: 9780798177290 | Published: August 20, 2018 | Paperback
Skadujagter
Skadujagter
Author:Dihanna Taute
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
17jarige Heibrandt bevind homself in 'n buitengewone skool, waar hy deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het - met 'n verband om die gat in sy kop.
Hierdie sielkundige riller neem die leser op 'n spanningsvolle reis, waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word.
Author Dihanna Taute
Share
