Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177467 | Published: August 16, 2018 |

Die daggaboer

Die daggaboer

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 330
Regular price Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Lennet Loots is 'n alleenloper. Hy woon op 'n lappie grond in Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was Lennet 'n gewone rekenmeester wat 'n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee - sy meisie, sy loopbaan, sy pa in die alzheimers-kliniek (wat hy vermy, al woon hy net om die draai).

View full details