1
/
of
1
ISBN: 9780798177504 | Published: April 12, 2018 |
Helene de Kock Keur 3
Helene de Kock Keur 3
Author:Helene de Kock
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Vuurvliegie
Sewende somer
Windspoor
In Vuurvliegie bring die liefde sy kwota verdriet. Maar Danien Fouché het 'n eienaardige gevoel dat sy 'n mens-binne-'n-mens liefhet.
In Sewende somer keer Ester Kolbe terug na die plek waar sy en Zach Dijzel liefgehad het. Niemand het nog die gebeure van sewe jaar gelede vergeet nie en Zach Dijzel het verdwyn.
Windspoor is 'n verhaal van liefde en van verraad. Laura Helmer se bruidegom verdwyn 'n kort rukkie voor hul troue. Maar daar is 'n geheimsinnige windspoor wat na hom toe lei nie ...
Author Helene de Kock
Share
