Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177542 | Published: May 9, 2018 |

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux Keur 4

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 275
Regular price Sale price R 275
Out of print
VAT included.

Liewe onskuld
Om lief te hê
'n Veilige hawe

In Liewe onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na 'n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie.

In Om lief te hê aanvaar Hester Verster 'n pos by 'n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar.

In 'n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.

View full details