Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177832 | Published: June 13, 2018 |

Eerste sprokies: Aspoestertjie

Eerste sprokies: Aspoestertjie

Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lank gelede was daar 'n pragtige meisie. Sy het in 'n huis saam met haar stiefma en haar twee stiefsusters gebly. Sy moes die huis skoonmaak, en hulle het haar Aspoestertjie genoem. Die prins van hulle land het 'n groot partytjie gehou. Hy wou trou en het al die jong meisies na die dans genooi. “Ai, ek wens ek kan ook na die dans toe gaan,” het sy gesug. Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Author Ballon Media

View full details