Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177849 | Published: June 13, 2018 |

Eerste sprokies: Jan en die boontjierank

Eerste sprokies: Jan en die boontjierank

Regular price R 105
Regular price R 0 Sale price R 105
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lank gelede was daar 'n arm seun, Jan, wat saam met sy ma in 'n huisie gebly het. Op 'n dag het Jan se ma nie meer geld vir kos gehad nie. “Gaan verkoop ons koei op die mark,” sê sy toe vir Jan. By die mark het Jan 'n skelm slagter ontmoet. “Ek wil julle koei graag hê,” het die slagter gesê, “maar ek het nie geld nie. Kom ons ruil, dan gee ek vir jou towerboontjies wat jou so ryk soos 'n koning sal maak.” Hierdie titel is deel van 'n heerlike reeks eenvoudige voorlees-stories.

Author Ballon Media

View full details