Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177863 | Published: June 19, 2018 | Paperback

Eerste sprokies: Die paddaprins

Eerste sprokies: Die paddaprins

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lank gelede was daar 'n prinses. Sy het graag met haar bal naby 'n dammetjie gespeel. Op 'n dag het haar bal in die water geval en tot op die bodem gesink. Skielik sien sy 'n padda op 'n waterlelieblaar sit. 'Ek kan die bal vir jou gaan haal,' sê die padda, 'maar jy moet belowe ek kan langs jou aan tafel sit en saam uit jou goue bord eet. Ek wil ook vanaand in jou bed slaap, op 'n sagte kussing.'

Author Ballon Media

View full details