Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798177917 | Published: August 8, 2018 |

Dino poef 'n planeet!

Dino poef 'n planeet!

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Dirkman en Dino besluit om die museum te besoek, maar hulle druk op al die verkeerde knoppies. Toe hulle weer sien is hulle op pad na die ruimte, maar hulle het hulle padkos by die huis vergeet. Dino begin alles in sig verslind, selfs hulle vuurpyl. Gelukkig kry Dino 'n poeftastiese plan om hulle weer op die aarde te kry .
Hierdie skreeusnaakse prenteboek sal tonne vermaak aan beide grootmense en kinders verskaf!

Author Tom Fletcher

View full details