1
/
of
1
ISBN: 9780798177986 | Published: April 16, 2018 |
Klapper die drakie gaan skool toe
Klapper die drakie gaan skool toe
Author:Ingo Siegner
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Klapper die drakie is opgewonde: Dis 'n baie belangrike dag! Hy gaan vandag die eerste keer skool toe. Op pad soontoe ontmoet hy vir Oskar, 'n jong vreetdrakie wie se ouers dink dis tyd mors om skool toe te gaan. Klapper kry Oskar jammer. Oskar kry homself ook jammer, want hy wil verskriklik graag leer skryf en somme doen. Die twee maats smeek Oskar se ouers om hom ook wonderlike dinge op skool te laat leer . . .
Author Ingo Siegner
Share
