1
/
of
1
ISBN: 9780798177993 | Published: April 16, 2018 |
Klapper die drakie is nie bang nie!
Klapper die drakie is nie bang nie!
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Ingo Siegner
Regular price
R 160
Regular price
R 0
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Dis 'n opwindende dag vir Klapper die drakie en sy maats: Hulle gaan almal op 'n skattejag om na 'n berugte seerowerkaptein se gelukbringer te soek. Barry Bakboord is die bangste in die groep. Maar wanneer sy maats in groot gevaar beland, wys hy vir almal hoe dapper hy is!
Author Ingo Siegner
Share
