Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178037 | Published: August 8, 2018 |

Wat het geword van Dinsdag?

Wat het geword van Dinsdag?

Author:Tinus Horn
Regular price R 325
Regular price R 0 Sale price R 325
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina, wat nooit eintlik Joe se iets was nie. 
   Dis 'n roman wat verdigsel en waarheid vervleg, nes die kunswerke van twyfelagtige waarde wat Joe produseer. Enersyds is die roman 'n terugblik op drie dekades in Johannesburg, en andersyds 'n verhaal van een man se leuens wat hom inhaal - oor sy kleintyd, oor drome van roem wat hy skaars kan onthou, maar bowenal oor Nina.

Author Tinus Horn

View full details