1
/
of
1
ISBN: 9780798178143 | Published: November 18, 2018 | Paperback
Mens dier ding
Mens dier ding
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Alfred Schaffer
Regular price
R 340
Regular price
R 0
Sale price
R 340
VAT included.
Couldn't load pickup availability
In dié vertaling van Alfred Schaffer se bekroonde Nederlandse bundel, Mens dier ding, ondersoek die digter die mite van Sjaka Zulu deur dagboekinskrywings, monoloë, briewe en dagdrome. Sjaka word vergestalt as ’n kleurryke figuur; die mites rondom sy geskiedenis word op die kop gedraai en ondermyn, en eindelik, soos almal van ons, word hy akteur in sy eie lewensverhaal. ’n Poëtiese kragtoer, en ’n hoogtepunt ter plaatse dat dié vertaling deur Zandra Bezuidenhout in Afrikaans sal beskikbaar wees.
Author Alfred Schaffer
Share
