Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178198 | Published: October 10, 2018 | Paperback

Dapper Dawie se onderstebo week

Dapper Dawie se onderstebo week

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 165
Regular price R 0 Sale price R 165
Out of print
VAT included.

Dapper Dawie se onderstebo week is 'n unieke boek vir kinders én volwassenes. Die storie is geïnspireer deur gedragsielkunde, om kinders te help om spesifieke situasies en ingewikkelde gevoelens te verstaan en te hanteer. Volg Dawie se avonture waar hy probleme op die speelgrond en by die huis teëkom en lees die boek saam met jou kind om soortgelyke probleme te oorkom.

View full details