Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178273 | Published: October 18, 2018 | Paperback

Sewe dae by die Silbersteins (2)

Sewe dae by die Silbersteins (2)

Author:RAPPORT100
Regular price R 365
Regular price R 0 Sale price R 365
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 2

Henry van Eeden is op 'n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy  sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer  bisarre ervarings op en saans moet Henry deur 'n doolhof vreemde partytjies stoei - sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan.  
Sewe dae by die Silbersteins word in 1964 met die Hertzogprys bekroon.

View full details