Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178426 | Published: November 30, 2018 | Paperback

Hierdie lewe (6)

Hierdie lewe (6)

Author:RAPPORT100
Regular price R 89
Regular price R 350 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 6

In Hierdie lewe het Karel Schoeman weer eens die Suid-Afrikaanse verlede as tema vir 'n roman gebruik, en die toneel is die Roggeveld, 'n streek wat tot dusver min aandag in die Suid-Afrikaanse letterkunde ontvang het.
In die verhaal van vier generasies van 'n enkele blanke boeregesin oor 'n tydperk van bykans 'n honderd jaar word die omwenteling weergegee wat in die loop van die negentiende eeu op die Suid-Afrikaanse platteland en in die Afrikaner-samelewing voltrek is.
Hierdie lewe was die eerste van drie romans in die skrywer se reeks Stemme. Dit word gevolg deur Die uur van die engel en Verliesfontein.

View full details