Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178433 | Published: November 26, 2018 | Paperback

Verliesfontein (33)

Verliesfontein (33)

Author:ZZZ
Author:RAPPORT100
Regular price R 89
Regular price R 380 Sale price R 89
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

RAPPORT TOP 100 - NOMMER 33

Verliesfontein was beoog as die eerste roman in die drieluik Stemme, maar is laaste voltooi. Net soos die ander twee titels, Hierdie lewe en Die uur van die engel, handel dié roman van Schoeman oor die Suid-Afrikaanse verlede. Hier is die sentrale gegewe die inval van die Vrystaatse kommando's in die Kaapkolonie in die somer van 1900-1901, tydens die Anglo-Boereoorlog.

Author Karel Schoeman

Author ZZZ

Author RAPPORT100

View full details