1
/
of
1
ISBN: 9780798178440 | Published: November 30, 2018 | Paperback
Die uur van die engel (17)
Die uur van die engel (17)
Author:Karel Schoeman
Author:Klassieke Heruitgawe
Author:RAPPORT100
Regular price
R 380
Regular price
Sale price
R 380
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
RAPPORT TOP 100 - NOMMER 17
Die uur van die engel is nie alleen die sluitstuk van Karel Schoeman se Stemme-drieluik nie, maar is ook een van die hoogtepunte van die Afrikaanse romankuns. Soos in Verliesfontein en Hierdie lewe is die stemme uit die “ander land” van die verlede skaars hoorbaar en nie besig om te vertel oor die groot en belangrike gebeurtenisse uit die geskiedenis nie.
Share
