Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178457 | Published: March 14, 2019 | Paperback

Smulkos

Smulkos

Regular price R 330
Regular price R 0 Sale price R 330
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Lus vir lekker eet? Dus presies waarna jy en jou gesin kan uitsien met die smulresepte in dié boek. Met die eerste oogopslag sien jy ou bekendes: worsies, hoender, mieliebrood, vlakoekies ... Maar Huisgenoot-lesers wat Esther Malan se weeklikse resepte ken, weet dat daar niks alledaags aan dié slim kok se disse is nie. Maak jou gereed vir worsies in uie-biersous, hoenderpasteitjes met 'n lekker byt, mieliebrood met spek en rissies, en vlakoekies met 'n roomysvulsel wat dit nóg lekkerder maak. Met elkeen van die geregte in Smulkos wys Esther dat ekonomiese kos nie vaal en voorspelbaar hoef te wees nie. Haar slim kinkels en vindingryke veranderings is geskoei op haar Vat Vyf-kosrubriek waarmee gesinne elke week die rande rek én soos konings smul. Nou het sy meer as 100 resepte in een boek saamgevat om jou lewe in die kombuis makliker te maak. Kom smul saam!

Author Esther Malan

View full details