1
/
of
1
ISBN: 9780798178549 | Published: October 18, 2018 | Paperback
Wie woon hier?
Wie woon hier?
Author:Einat Tsarfati
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'Ek woon in 'n gebou wat sewe verdiepings hoog is. Elke verdieping se deur lyk anders. Die eerste deur het baie slotte. Die gesin wat hier woon, is diewe. By die tweede deur is daar altyd baie modderspore. Dis waar die ou jagter en sy troeteltier woon . . .' 'n Fantastiese reis deur die verbeelding van 'n meisie wat elkeen van haar bure probeer voorstel deur net te kyk hoe hul voordeur lyk. Elke bladsy is gevul met eindelose besonderhede en verrassings!
Author Einat Tsarfati
Share
