Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178587 | Published: May 3, 2019 |

My Dinosourus Atlas

My Dinosourus Atlas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke voorgekom het. Maak reg vir 'n reis na die verlede!

View full details