Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178600 | Published: February 5, 2019 | Paperback

Soek die paadjie! Vlak 2

Soek die paadjie! Vlak 2

Regular price R 125
Regular price R 0 Sale price R 125
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Soek die paadjie! Vlak 2 bevat iewat moeiliker doolhowe en meer items om te tel. Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om 'n fout uit te vee en oor te begin. 'n Reuse-plakkaat word ingesluit!

View full details