Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178648 | Published: October 10, 2018 | Paperback

Trompie Omnibus 7

Trompie Omnibus 7

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Trompie die sportman
Trompie die hanswors
Trompie die reisiger

In Trompie is die rugbyseisoen om die draai en Gerhard Moerdyk, 'n seun met wie Trompie nog nooit klaargekom het nie, sê vir almal hulle moenie weer vir Trompie as spankaptein kies nie.

In Trompie die hanswors besluit Trompie en sy maats om hulle toneeltalente uit te leef as die 'Vier Mal Hansworse' om 'n paar ongelukkige weeskinders op te beur. Hulle besluit om by die sirkus te gaan werk en Trompie kry 'n kans om die hele dorp met sy streke te vermaak.

In Trompie die reisiger skryf Trompie in vir 'n kompetisie. Die prys vir die wenner en 'n maat van sy keuse is 'n reis in 'n vliegtuig na Kaapstad en Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook! Die vraag is net: Watter een van sy maats gaan hy kies as hy wen?

Author Topsy Smith

View full details