Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178686 | Published: February 11, 2019 | Paperback

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 145
Regular price R 0 Sale price R 145
Out of print
VAT included.

Die boek takel die kwessie van kindermolestering en dien om kinders in te lig en te bemagtig. Die gevaartekens van molestering word uitgewys en riglyne gebied oor hoe om in so 'n situasie op te tree. Kevin is gek oor stories van die dapper prins van Arabia wat teen drake veg. Maar sy ouer sussie, Abby, glo nie meer in sprokies nie. Abby sê daar is 'n draak in hulle huis - een wat vir niks en niemand skrik nie. Maar wie kan dit wees? Gelukkig leer Kevin net wat om te doen om homself te beskerm.

Author Fanie Viljoen

View full details