Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178792 | Published: April 4, 2019 | Paperback

Ruk-en-rol rugby

Ruk-en-rol rugby

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Rico is 'n danser. Hy is so maer soos spaghetti en so lig soos 'n muggie, maar sy droom is om rugby te speel! Hy skraap moed bymekaar en vra die afrigter of hy ook mag speel. Eers raak hy nie aan die bal nie en dan duik hulle hom plat, maar sodra die ruk-en-rol-musiek oor die luidspreker begin speel, word 'n rugbyster gebore. 'n Prenteboek gemik teen stereotipering en 'n storie wat die leser sal inspireer om sy of haar drome te volg!

View full details