ISBN: 9780798178822 | Published: April 7, 2019 | Paperback
Nimmermeer 01: Nimmermeer
Nimmermeer 01: Nimmermeer
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Asemrowende storie oor 'n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in 'n toweragtige nuwe wêreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .
Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur 'n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. 'n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar - mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van 'n uitsonderlike talent. 'n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .
Author Jessica Townsend
Share
