1
/
of
1
ISBN: 9780798178860 | Published: June 7, 2019 | Paperback
Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig
Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig
Author:De Wet Hugo
Author:Grilgrypers
Illustrator:Shan Fischer
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Babette kom by die gawe tannie Theodora op Rustfontein bly - 'n geskiedkundige dorpie wat wemel van eienaardige stories. Gelukkig ontmoet sy die aantreklike Tiaan en vind uit sy kan haar sangtalent in 'n plaaslike musiekproduksie uitleef. Maar iets spook by haar. Wie is die bebloede meisie wat in haar kamer verskyn? En wat het dit te doen met die legende van onsterflikes wat zombies gebruik om kinders na die ou begraafplaas op die bult te jaag?
Share
