Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178891 | Published: August 12, 2019 | Paperback

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

Author:ZZZ
Illustrator:Shan Fischer
Regular price R 69
Regular price R 185 Sale price R 69
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Die tingerige Wian is baie opgewonde wanneer hy uiteindelik in pleegsorg geplaas word en van die weeshuis kan ontsnap. Net jammer dat die oorgewig boelie, Pierre, saam met hom by dieselfde gesin gaan woon. Maar Wian se nuwe ouers is glad nie gaaf en ordentlik soos hy hom voorgestel het nie. Inteendeel, hulle maak hom doodbenoud. Veral toe hulle hom voorstel aan sy nuwe 'suster', Cornelia - 'n massiewe, mak krokodil wat in die agterplaas woon.

Author De Wet Hugo

Author Grilgrypers

Author ZZZ

Illustrator Shan Fischer

View full details