Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798178921 | Published: July 10, 2019 | Paperback

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2

Illustrator:Johann Strauss
Regular price R 215
Regular price R 0 Sale price R 215
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog 'n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Author Louise Smit

Illustrator Johann Strauss

View full details