1
/
of
1
ISBN: 9780798178976 | Published: July 11, 2019 | Paperback
Raaiselster
Raaiselster
Author:Troula Goosen
Regular price
R 69
Regular price
R 225
Sale price
R 69
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Leopold se wêreld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by 'n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as 'n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle 'n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . .
Author Troula Goosen
Share
