1
/
of
1
ISBN: 9780798179126 | Published: September 13, 2019 | Paperback
Suidooster Kombuis
Suidooster Kombuis
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Errieda du Toit
Regular price
R 299
Regular price
R 0
Sale price
R 299
VAT included.
Couldn't load pickup availability
kykNET se geliefde sepie SUIDOOSTER vertel die storie van die mense van Suidooster, 'n winkelsentrum in die Kaapse voorstad Ruiterbosch. Derduisende kykers word daagliks meegevoer deur die families se vreugdes en vetes, intriges en onderstrome. Vir hulle is die mense van Suidooster soos ou bekendes van wie hulle alles wil weet, tot wat hulle sepie-familie eet. In Suidooster kombuis wys Mrs J, Mymoena en Stefan wat kook in hul kospotte!
Author Errieda du Toit
Share
