1
/
of
1
ISBN: 9780798179201 | Published: October 11, 2019 | Paperback
Die hasie van fluweel
Die hasie van fluweel
Author:Margery Williams
Illustrator:Theodore Key
Regular price
R 275
Regular price
Sale price
R 275
VAT included.
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe 'n speelding 'Rêrigwaar' kan word as iemand hulle genoeg liefhet. En toe die kind op 'n dag baie siek raak en die hasie verlaat, vind hy uit wat dit beteken om Rêrigwaar te wees.
Author Margery Williams
Illustrator Theodore Key
Share
