Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780798179249 | Published: September 9, 2019 | Paperback

Plakkerpret met 555 diere

Plakkerpret met 555 diere

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 155
Regular price R 0 Sale price R 155
Out of print
VAT included.

Met hierdie prettige boek kan kinders plakkerpret hê met 555 plakkers van diere van dwarsoor die wêreld. Van 'n uitstappie op die plaas tot 'n opwindende safari kan kinders verskeie dieretonele skep. Hou klein vingertjies só op die langpad besig!

Author Imagine That

View full details